product-details

1 Recce: Onsigbaarheid is Ons Krag

0 Reviews
$19.44 $15.55
200 in stock

Unconditional Satisfaction Guarantee
No Shipping Fees Above 30
2 Months to Decide. Returns Simplified.

Category:

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens di omstrede gevegte.

In 1 Recce: Onsigbaarheid is ons krag, onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ‘n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.

In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce voer Strachan die leser saam op nagtelike seewaartse operasies tot in die hart van Luanda, deur moerasse in Mosambiek met stinkende modder wat jou vassuig en uiteindelik tot in die Grensoorlog se finale veldslag.

Voortgedryf deur hul sterk oorlewingsdrang en uitstekende opleiding, gebruik die rateltaai Recces elke tegniek moontlik om nie in die vyand se hande te val nie. Soms was dit so hittete. Soms was daar oorwinnings, maar dikwels ook pynlike verliese.

Dit is ‘n boek vol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat di gebeure self beleef het.

Shipping Info Standard Shipping
Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes 3-5 business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.